2012Journal of South African Law / Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse RegRequires access

The correlation between the requirements for and content of a real agreement and meaningful real security rights in a financial crisis : artikel

J.C. Sonnekus

Open publisher page 0 citations

Abstract

Die verband tussen die vereistes vir en inhoud van 'n saaklike ooreenkoms en die vestiging van saaklike sekerheidsregte wat sekerheid verseker in die lig van die finansiele krisis Die finansiele krisisse wat die noemenswaardige ekonomiee teister sedert die Lehman Brothers-sage die instorting van menige papier koninkryk veroorsaak het omdat kredietgewers te laat met ontnugtering moes merk dat daar geen inhoudelike saaklike sekerheid was vir die vermeend versekerde krediete wat verskaf is nie, noop tot 'n herevaluering van die tersake grondbeginsels van die sakereg. In hierdie bydrae word krities gelet op die inkleding van die saaklike ooreenkoms wat die vestiging van iedere saaklike sekerheidsreg as beperkte saaklike reg onderle. Die juiste beklemtoning van die saaklike ooreenkoms as onontbeerlike vereiste vir die vestiging van 'n saaklike reg op 'n afgeleide wyse deur die uitsprake van die hoogste hof van appel na die Legator-saak (2010 1 SA 35 (HHA)), veronderstel dat ook inhoud gegee word aan die wilsooreenstemming wat die saaklike ooreenkoms daarstel. Indien enige van die partye subjektief weet dat hy nie regtens relevant kan bedoel om die bepaalde saaklike reg oor te dra nie omdat hy hetsy nie die nodige beskikkingsbevoegdheid het nie of reeds met 'n ander party in 'n regtens relevante saaklike ooreenkoms ooreengekom het om die saaklike reg oor te dra, kom geen saaklike ooreenkoms tot stand nie. Dit mag wees dat die teenparty as misleide hom kan beroep op regsremedies waaronder ook die verweer van estoppel maar dit verander aan die onderliggende regsposisie niks - geen saaklike reg word deur daardie ooreenkoms oorgedra nie en die vermeende sekerheidsreghebbende het nooit 'n beperkte saaklike sekerheidsreg verwerf nie. Die saaklike ooreenkoms veronderstel dat beide partye ad idem is oor die objek van die saaklike reg. Geen saaklike reg kan in kammaland verwerf word op virtuele sake nie en enige vermeende sekerheidsreg wat op die wyse bekom is, is niks meer as 'n kamma-sekerheid nie. Dit bied geen versekerde verhaal by betalingsprobleme met betrekking tot die onderliggende betalingsverpligting van die kredietnemer nie. As die vermeende sekerheidsnemer in werklikheid geen idee het van diewerklike saak as objek van die saaklike sekerheidsreg nie, kan hy ook geen waardevoorstelling he waaraan die reg enige gevolge kan heg nie. Juis in die sfeer van saaklike sekerheidsregte is sekerheid gebou op werklikhede van deurslaggewende belang en moet enige skyn vermy word - ook al mag die virtuele wereld nog so rooskleurig uitsien.

About this research paper

What this paper is about

Why it matters

A significance statement is not available in the OpenAlex record.

Key contribution

A contribution statement is not available in the OpenAlex record.

Method / approach

Method details are not available in the OpenAlex metadata.

Main findings

Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.

Limitations

Limitations are not available in the OpenAlex metadata.

Applications

Application details are not available in the OpenAlex metadata.

Available abstract

Die verband tussen die vereistes vir en inhoud van 'n saaklike ooreenkoms en die vestiging van saaklike sekerheidsregte wat sekerheid verseker in die lig van die finansiele krisis Die finansiele krisisse wat die noemenswaardige ekonomiee teister sedert die Lehman Brothers-sage die instorting van menige papier koninkryk veroorsaak het omdat kredietgewers te laat met ontnugtering moes merk dat daar geen inhoudelike saaklike sekerheid was vir die vermeend versekerde krediete wat verskaf is nie, noop tot 'n herevaluering van die tersake grondbeginsels van die sakereg. In hierdie bydrae word krities gelet op die inkleding van die saaklike ooreenkoms wat die vestiging van iedere saaklike sekerheidsreg as beperkte saaklike reg onderle. Die juiste beklemtoning van die saaklike ooreenkoms as onontbeerlike vereiste vir die vestiging van 'n saaklike reg op 'n afgeleide wyse deur die uitsprake van die hoogste hof van appel na die Legator-saak (2010 1 SA 35 (HHA)), veronderstel dat ook inhoud gegee word aan die wilsooreenstemming wat die saaklike ooreenkoms daarstel. Indien enige van die partye subjektief weet dat hy nie regtens relevant kan bedoel om die bepaalde saaklike reg oor te dra nie omdat hy hetsy nie die nodige beskikkingsbevoegdheid het nie of reeds met 'n ander party in 'n regtens relevante saaklike ooreenkoms ooreengekom het om die saaklike reg oor te dra, kom geen saaklike ooreenkoms tot stand nie. Dit mag wees dat die teenparty as misleide hom kan beroep op regsremedies waaronder ook die verweer van estoppel maar dit verander aan die onderliggende regsposisie niks - geen saaklike reg word deur daardie ooreenkoms oorgedra nie en die vermeende sekerheidsreghebbende het nooit 'n beperkte saaklike sekerheidsreg verwerf nie. Die saaklike ooreenkoms veronderstel dat beide partye ad idem is oor die objek van die saaklike reg. Geen saaklike reg kan in kammaland verwerf word op virtuele sake nie en enige vermeende sekerheidsreg wat op die wyse bekom is, is niks meer as 'n kamma-sekerheid nie. Dit bied geen versekerde verhaal by betalingsprobleme met betrekking tot die onderliggende betalingsverpligting van die kredietnemer nie. As die vermeende sekerheidsnemer in werklikheid geen idee het van diewerklike saak as objek van die saaklike sekerheidsreg nie, kan hy ook geen waardevoorstelling he waaraan die reg enige gevolge kan heg nie. Juis in die sfeer van saaklike sekerheidsregte is sekerheid gebou op werklikhede van deurslaggewende belang en moet enige skyn vermy word - ook al mag die virtuele wereld nog so rooskleurig uitsien.

Key concepts: Theology, Philosophy

Related papers

Back to paper searchBrowse research topicsOriginal source
The correlation between the requirements for and content of a real agreement and meaningful real security rights in a financial crisis : artikel — Research Paper | ScholarLens