2013de Jure Jurnal Ilmiah Ilmu HukumOpen access

Who guards the guardians? Freedom of expression and whistle-blowers - a personal narrative

Justus Prinsloo

Open full text 0 citations

Abstract

Wie bewaak die bewaarders? Vryheid van uitdrukking en verklikkers - 'n persoonlike verhaal Die bespreking van die opvoeder se reg op vryheid van uitdrukking in hierdie artikel spruit voort uit 'n departementele tugverhoor wat werklik plaasgevind het. Die opvoeder het, aldus die klagstaat, met die pers gepraat oor 'n voorval wat by die skool plaasgevind het. Die Departement beweer dat die opvoeder nie met die pers mag praat sonder die toestemming van die Departement nie. Hy sou dan ook nie sodanige toestemming gehad het nie. Tydens die verhoor het die skrywer as vakbondverteenwoordiger namens die opvoeder gepoog om die voorsittende beampte te oortuig dat die geldigheid van die klagtes oorweeg moet word in die lig van die opvoeder se reg op vryheid van spraak, welke reg nie willekeurig deur amptenare van die Departement beperk kan word nie. Dit sou beteken dat dit geldige aanklagtes moet wees. Hierdie verweer was nie suksesvol nie. Die aandag van die voorsittende beampte is ook gevestig op nuwe kinderwetgewing wat die beskerming van kinders vereis en die aanmelding van bepaalde oortredings verpligtend maak vir opvoeders. Die voorsittende beampte kon dit aanvaar, maar alleen aanmelding aan die polisie maar nie aan die pers nie. 'n Laaste poging is aangewend deur die voorsittende beampte se aandag te vestig op die voorskrifte van die Wet op Beskermde Bekendmakings 26 van 2000, wat die werkgewer gebied om, onder omstandighede waar aan die vereistes van die Wet voldoen is, 'n werknemer wat so 'n bekendmaking doen, te beskerm en verder die werkgewer verbied om die werknemer aan beroepsnadeel te onderwerp, wat in hierdie geval 'n skorsing en tugverhoor behels het. Ook hierdie poging was onsuksesvol. In die loop van die bespreking word ook melding gemaak van die basiese vereistes vir 'n billike verhoor wat verontagsaam is en wat buitendien daartoe behoort te lei dat die verrigtinge op appel ter syde gestel behoort te word.

About this research paper

What this paper is about

Why it matters

A significance statement is not available in the OpenAlex record.

Key contribution

A contribution statement is not available in the OpenAlex record.

Method / approach

Method details are not available in the OpenAlex metadata.

Main findings

Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.

Limitations

Limitations are not available in the OpenAlex metadata.

Applications

Application details are not available in the OpenAlex metadata.

Available abstract

Wie bewaak die bewaarders? Vryheid van uitdrukking en verklikkers - 'n persoonlike verhaal Die bespreking van die opvoeder se reg op vryheid van uitdrukking in hierdie artikel spruit voort uit 'n departementele tugverhoor wat werklik plaasgevind het. Die opvoeder het, aldus die klagstaat, met die pers gepraat oor 'n voorval wat by die skool plaasgevind het. Die Departement beweer dat die opvoeder nie met die pers mag praat sonder die toestemming van die Departement nie. Hy sou dan ook nie sodanige toestemming gehad het nie. Tydens die verhoor het die skrywer as vakbondverteenwoordiger namens die opvoeder gepoog om die voorsittende beampte te oortuig dat die geldigheid van die klagtes oorweeg moet word in die lig van die opvoeder se reg op vryheid van spraak, welke reg nie willekeurig deur amptenare van die Departement beperk kan word nie. Dit sou beteken dat dit geldige aanklagtes moet wees. Hierdie verweer was nie suksesvol nie. Die aandag van die voorsittende beampte is ook gevestig op nuwe kinderwetgewing wat die beskerming van kinders vereis en die aanmelding van bepaalde oortredings verpligtend maak vir opvoeders. Die voorsittende beampte kon dit aanvaar, maar alleen aanmelding aan die polisie maar nie aan die pers nie. 'n Laaste poging is aangewend deur die voorsittende beampte se aandag te vestig op die voorskrifte van die Wet op Beskermde Bekendmakings 26 van 2000, wat die werkgewer gebied om, onder omstandighede waar aan die vereistes van die Wet voldoen is, 'n werknemer wat so 'n bekendmaking doen, te beskerm en verder die werkgewer verbied om die werknemer aan beroepsnadeel te onderwerp, wat in hierdie geval 'n skorsing en tugverhoor behels het. Ook hierdie poging was onsuksesvol. In die loop van die bespreking word ook melding gemaak van die basiese vereistes vir 'n billike verhoor wat verontagsaam is en wat buitendien daartoe behoort te lei dat die verrigtinge op appel ter syde gestel behoort te word.

Key concepts: Theology, Die (integrated circuit), Art, Philosophy, Engineering, Mechanical engineering

Related papers

Back to paper searchBrowse research topicsOriginal source
Who guards the guardians? Freedom of expression and whistle-blowers - a personal narrative — Research Paper | ScholarLens