2006UpSpace Institutional Repository (University of Pretoria)Open access

Models to assess personal injury : lessons from Norwegian law?

Daleen Millard

Open full text 1 citations

Abstract

Een van die interessante fasette van die reg ten opsigte van menslike skade is die wyse waarop daar vir ongeskiktheid getoets word. Wat ookal die oorsaak of oorsprong daarvan, die mees vernietigende effek van menslike skade is waarskynlik die permanente beperking van 'n persoon se verdienvermoë. Hierdie aspek van menslike skade is ook een van die mees problematiese aspekte van die skadevergoedingsreg. Ten einde die graad van 'n individu se ongeskiktheid te kan bepaal, moet 'n mediese deskundige getuienis aanvoer oor die graad van ongeskiktheid en 'n regsgeleerde moet die verlies dan kwantifiseer. Verskeie ongeskiktheidsmodelle kan gebruik word om verlies aan verdienvermoë vas te stel. Die doel met hierdie artikel is tweeledig. Eerstens ontleed dit onlangse studies oor ongeskiktheidsmodelle in Suid-Afrika sowel as in Noorweë en tweedens ondersoek die artikel die vraag of die verskillende toetsmodelle in die twee lande 'n onderliggende kernwaarde demonstreer. Die outeur kom tot die gevolgtrekking dat die proses vir die vasstelling van ongeskiktheid uiters problematies is en dat elke deskundige in Suid-Afrika sy eie opinie het oor toetsmodelle. Gevolglik is dit nie moontlik om 'n kernwaarde te identifiseer nie. Die Noorweegse stelsel gebruik ook 'n verskeidenheid van toetsmodelle. Ten spyte van die feit dat hierdie toetsmodelle verskillende resultate lewer afhangend van die tipe model wat gebruik word, is dit uit die staanspoor baie duidelik wat die doel is met die gebruik van 'n spesifieke toetsmodel, soos om korttermynvoordele te eis. 'n Ontleding van die verskillende erkende Noorweegse toetsmodelle dui daarop dat sekere basiese waardes onderliggend is aan die Noorweegse stelsel. Hierdie kernwaardes sluit onder andere in dat diegene met ongeskikthede behoorlik getoets moet word, dat hulle so ver moontlik gerehabiliteer moet word en dat hulle herintegreer moet word in die samelewing. Suid-Afrika kan derhalwe baat by 'n kompakte, geïntegreerde sosiale sekerheidstelsel waarbinne duidelike kernwaardes aangeneem word ten opsigte van persone met ongeskikthede.

Open-access reader

About this research paper

What this paper is about

Why it matters

OpenAlex reports 1 citations for this work. Citation counts describe recorded attention and do not establish research quality.

Key contribution

A contribution statement is not available in the OpenAlex record.

Method / approach

Method details are not available in the OpenAlex metadata.

Main findings

Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.

Limitations

Limitations are not available in the OpenAlex metadata.

Applications

Application details are not available in the OpenAlex metadata.

Available abstract

Een van die interessante fasette van die reg ten opsigte van menslike skade is die wyse waarop daar vir ongeskiktheid getoets word. Wat ookal die oorsaak of oorsprong daarvan, die mees vernietigende effek van menslike skade is waarskynlik die permanente beperking van 'n persoon se verdienvermoë. Hierdie aspek van menslike skade is ook een van die mees problematiese aspekte van die skadevergoedingsreg. Ten einde die graad van 'n individu se ongeskiktheid te kan bepaal, moet 'n mediese deskundige getuienis aanvoer oor die graad van ongeskiktheid en 'n regsgeleerde moet die verlies dan kwantifiseer. Verskeie ongeskiktheidsmodelle kan gebruik word om verlies aan verdienvermoë vas te stel. Die doel met hierdie artikel is tweeledig. Eerstens ontleed dit onlangse studies oor ongeskiktheidsmodelle in Suid-Afrika sowel as in Noorweë en tweedens ondersoek die artikel die vraag of die verskillende toetsmodelle in die twee lande 'n onderliggende kernwaarde demonstreer. Die outeur kom tot die gevolgtrekking dat die proses vir die vasstelling van ongeskiktheid uiters problematies is en dat elke deskundige in Suid-Afrika sy eie opinie het oor toetsmodelle. Gevolglik is dit nie moontlik om 'n kernwaarde te identifiseer nie. Die Noorweegse stelsel gebruik ook 'n verskeidenheid van toetsmodelle. Ten spyte van die feit dat hierdie toetsmodelle verskillende resultate lewer afhangend van die tipe model wat gebruik word, is dit uit die staanspoor baie duidelik wat die doel is met die gebruik van 'n spesifieke toetsmodel, soos om korttermynvoordele te eis. 'n Ontleding van die verskillende erkende Noorweegse toetsmodelle dui daarop dat sekere basiese waardes onderliggend is aan die Noorweegse stelsel. Hierdie kernwaardes sluit onder andere in dat diegene met ongeskikthede behoorlik getoets moet word, dat hulle so ver moontlik gerehabiliteer moet word en dat hulle herintegreer moet word in die samelewing. Suid-Afrika kan derhalwe baat by 'n kompakte, geïntegreerde sosiale sekerheidstelsel waarbinne duidelike kernwaardes aangeneem word ten opsigte van persone met ongeskikthede.

Key concepts: Theology, Art, Philosophy

Related papers

Back to paper searchBrowse research topicsOriginal source
Models to assess personal injury : lessons from Norwegian law? — Research Paper | ScholarLens