The human rights side of the human genome
Hennie Strydom
Abstract
Hennie Strydom
Abstract
Die menseregte-aspek van die menslike genoom In die jongste tyd het die fasinerende resultate van die biotegnologiese revolusie kommentatore in verskillende dissiplines van die menswetenskappe tot nadenke begin stem. In die sentrum van die debat staan die praktyke en potensiele gevolge van navorsing oor die gebruik van menslike stamselle wat oor die vermoe beskik om in meer as een vorm van mesnlike weefsel te ontwikkel. Waarskynlik die mees kontroversiele aspekte van hierdie ontwikkeling is die potensiaal van menslike kloning en die status van die menslike genoom. Dat die regswetenskap by hierdie ontwikkelinge agter geraak het, word algemeen erken, met die gevolg dat daar tans op internasionale sowel as regionale vlak 'n geskarrel is om norme en standaarde vir biotegnologiese navorsing op hierdie gebied aanvaar te kry met die opdrag dat state by wyse van nasionale wetgewing en ander maatreels daaraan gevolg moet gee. In hierdie artikel word hoofsaaklik klem gele op die stappe wat UNESCO en die Europese Unie geneem het om tekortkominge in die Suid-Afrikaanse regsposisie uit te wys.
OpenAlex reports 3 citations for this work. Citation counts describe recorded attention and do not establish research quality.
A contribution statement is not available in the OpenAlex record.
Method details are not available in the OpenAlex metadata.
Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.
Limitations are not available in the OpenAlex metadata.
Application details are not available in the OpenAlex metadata.
Die menseregte-aspek van die menslike genoom In die jongste tyd het die fasinerende resultate van die biotegnologiese revolusie kommentatore in verskillende dissiplines van die menswetenskappe tot nadenke begin stem. In die sentrum van die debat staan die praktyke en potensiele gevolge van navorsing oor die gebruik van menslike stamselle wat oor die vermoe beskik om in meer as een vorm van mesnlike weefsel te ontwikkel. Waarskynlik die mees kontroversiele aspekte van hierdie ontwikkeling is die potensiaal van menslike kloning en die status van die menslike genoom. Dat die regswetenskap by hierdie ontwikkelinge agter geraak het, word algemeen erken, met die gevolg dat daar tans op internasionale sowel as regionale vlak 'n geskarrel is om norme en standaarde vir biotegnologiese navorsing op hierdie gebied aanvaar te kry met die opdrag dat state by wyse van nasionale wetgewing en ander maatreels daaraan gevolg moet gee. In hierdie artikel word hoofsaaklik klem gele op die stappe wat UNESCO en die Europese Unie geneem het om tekortkominge in die Suid-Afrikaanse regsposisie uit te wys.
Key concepts: Theology, Art, Philosophy