2015•SUNScholar (Stellenbosch University)Requires access

Service delivery in South African rural municipalities

Thandi Johanna Makale

Open publisher page 5 citations

Abstract

AFRIKAANS OPSOMMING: Nieteenstaande menige suksesse onder die nuwe demokratiese bestel, ervaar Suid-Afrika steeds uitdagings van armoede, werkloosheid en ongelykheid. Hierdie uitdagings kom oorwegend in plattelandse gemeenskappe voor, selfs nadat die regering deur middel van verskeie ontwikkelingsprogramme soos die Herkonstruksie- en Ontwikkelingsplan (HOP), GEAR, ASGISA en die Nasional Ontwikkelingsplan (NOP), probeer het om dit aan te spreek. Menige navorsing oor die status van dienslewering in die land is alreeds gedoen, maar die eienskappe van plattelandse gemeenskappe wat bygedra het tot die mislukking in dienslewering soos wat dit onder die huidige demokratiese bestel voorkom, is nog nie nagevors nie. Die doelwit van die verhandeling is om die status van dienslewering op munisipale- en raadsvlak vir plattelandse gemeenskappe, soos onder die huidige administrasie van kategorie 4B-munisipaliteite in Suid Afrika, op te som. Deur gebruik te maak van „n basiesediens-indeks, onthul die verhandeling ook hoe die eienskappe van plattelandse huishoudings tot dienslewering kan bydra. Ruimtelike analise bevestig dat nabyheid aan dieselfde belangepunte wel voordele vir plattelandse gemeenskappe inhou ten opsigte van toegang tot basiese dienste, aangesien die moontlikheid vir werk toeneem, en die uitmigrasie van mans afneem. Die gevolgtrekking is dat mans as huishoudingshoof beter toegang tot basiese dienste het in vergelyking met vrouens as huishoudingshoof.

About this research paper

What this paper is about

Why it matters

OpenAlex reports 5 citations for this work. Citation counts describe recorded attention and do not establish research quality.

Key contribution

A contribution statement is not available in the OpenAlex record.

Method / approach

Method details are not available in the OpenAlex metadata.

Main findings

Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.

Limitations

Limitations are not available in the OpenAlex metadata.

Applications

Application details are not available in the OpenAlex metadata.

Available abstract

AFRIKAANS OPSOMMING: Nieteenstaande menige suksesse onder die nuwe demokratiese bestel, ervaar Suid-Afrika steeds uitdagings van armoede, werkloosheid en ongelykheid. Hierdie uitdagings kom oorwegend in plattelandse gemeenskappe voor, selfs nadat die regering deur middel van verskeie ontwikkelingsprogramme soos die Herkonstruksie- en Ontwikkelingsplan (HOP), GEAR, ASGISA en die Nasional Ontwikkelingsplan (NOP), probeer het om dit aan te spreek. Menige navorsing oor die status van dienslewering in die land is alreeds gedoen, maar die eienskappe van plattelandse gemeenskappe wat bygedra het tot die mislukking in dienslewering soos wat dit onder die huidige demokratiese bestel voorkom, is nog nie nagevors nie. Die doelwit van die verhandeling is om die status van dienslewering op munisipale- en raadsvlak vir plattelandse gemeenskappe, soos onder die huidige administrasie van kategorie 4B-munisipaliteite in Suid Afrika, op te som. Deur gebruik te maak van „n basiesediens-indeks, onthul die verhandeling ook hoe die eienskappe van plattelandse huishoudings tot dienslewering kan bydra. Ruimtelike analise bevestig dat nabyheid aan dieselfde belangepunte wel voordele vir plattelandse gemeenskappe inhou ten opsigte van toegang tot basiese dienste, aangesien die moontlikheid vir werk toeneem, en die uitmigrasie van mans afneem. Die gevolgtrekking is dat mans as huishoudingshoof beter toegang tot basiese dienste het in vergelyking met vrouens as huishoudingshoof.

Key concepts: Service delivery framework, Service (business), Geography, Business, Marketing

Related papers

Back to paper searchBrowse research topicsOriginal source
Service delivery in South African rural municipalities — Research Paper | ScholarLens