2015•SUNScholar (Stellenbosch University)Open access

An institutional capacity model of municipalities in South Africa

Louis Adrian Scheepers

Open full text 6 citations

Abstract

Plaaslike regering bekleë 'n spesiale plek in die samestelling van die Suid-Afrikaanse staat en daar is 'n toenemende bewuswording dat die prestasie van plaaslike regering belangrilk is ten opsigte van die aanspreek van armoede en dienslewering aan gemeenskappe.Daar is egter ook 'n behoefte om te fokus op die kapasiteit van individuele munisipalitieite ten einde hulle vermoë om goeie regering en vlakke van dienslewering te verbeter.Hierdie proefskrif bied daarom 'n model aan, die Munisipale Institusionele Kapasiteitsmodel (MIKM) om, buite die raamwerk van die navorsing vir hierdie proefskrif, die ontwikkeling van hulpmiddels te fasiliteer waarmee die institusionele kapasiteit van munisipaliteite in Suid-Afrika gemeet kan word.As agtergrond tot die studie, sowel as 'n belangrike inset tot die uiteindelike ontwerp en samestelling van die model, word ses eras in die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse staat, en spesifiek die stelsel van plaaslike regering, geïdentifiseer en beskryf.Hierdie eras is (1) die pre-koloniale era; (2) die koloniale era (waarin die basis vir ras-gebaseerde regering gelê is); (3) die Unie-jare (waarin ras-gebaseerde regering geïnstitusionaliseer is); (4) apartheid era (waarin ras-gebaseerde regering vasgelê is); (5) die periode voor onderhandeling (waarin ras-gebaseerde regering uitgedaag is) en (6) die demokratiese era.Hierdie tydlyn verteenwoordig 'n verryking van die historografie van die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse staat deur die insluiting van 'n narratief oor die regeerstelsel van een van die voor-koloniaanse gemeenskappe wat in Suid-Afrika aangetref was.

Open-access reader

About this research paper

What this paper is about

Why it matters

OpenAlex reports 6 citations for this work. Citation counts describe recorded attention and do not establish research quality.

Key contribution

A contribution statement is not available in the OpenAlex record.

Method / approach

Method details are not available in the OpenAlex metadata.

Main findings

Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.

Limitations

Limitations are not available in the OpenAlex metadata.

Applications

Application details are not available in the OpenAlex metadata.

Available abstract

Plaaslike regering bekleë 'n spesiale plek in die samestelling van die Suid-Afrikaanse staat en daar is 'n toenemende bewuswording dat die prestasie van plaaslike regering belangrilk is ten opsigte van die aanspreek van armoede en dienslewering aan gemeenskappe.Daar is egter ook 'n behoefte om te fokus op die kapasiteit van individuele munisipalitieite ten einde hulle vermoë om goeie regering en vlakke van dienslewering te verbeter.Hierdie proefskrif bied daarom 'n model aan, die Munisipale Institusionele Kapasiteitsmodel (MIKM) om, buite die raamwerk van die navorsing vir hierdie proefskrif, die ontwikkeling van hulpmiddels te fasiliteer waarmee die institusionele kapasiteit van munisipaliteite in Suid-Afrika gemeet kan word.As agtergrond tot die studie, sowel as 'n belangrike inset tot die uiteindelike ontwerp en samestelling van die model, word ses eras in die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse staat, en spesifiek die stelsel van plaaslike regering, geïdentifiseer en beskryf.Hierdie eras is (1) die pre-koloniale era; (2) die koloniale era (waarin die basis vir ras-gebaseerde regering gelê is); (3) die Unie-jare (waarin ras-gebaseerde regering geïnstitusionaliseer is); (4) apartheid era (waarin ras-gebaseerde regering vasgelê is); (5) die periode voor onderhandeling (waarin ras-gebaseerde regering uitgedaag is) en (6) die demokratiese era.Hierdie tydlyn verteenwoordig 'n verryking van die historografie van die ontwikkeling van die Suid-Afrikaanse staat deur die insluiting van 'n narratief oor die regeerstelsel van een van die voor-koloniaanse gemeenskappe wat in Suid-Afrika aangetref was.

Key concepts: Geography, Political science, Regional science

Related papers

Back to paper searchBrowse research topicsOriginal source
An institutional capacity model of municipalities in South Africa — Research Paper | ScholarLens