1993•South African Journal of LinguisticsRequires access

COHESION IN LATIN

J. Hilton

Open publisher page 2 citations

Abstract

Hierdie artikel bespreek antieke en moderne begrippe oor tekstuele koherensie en kohesie in Latyn. Verskeie menings oor die graad van kohesie in die briewe van Cicero, vergeleke met dié van Seneca en Plinius, word gegee. Die artikel toon aan dat Seneca en in 'n mindere mate Plinius, meer van asindeton binne die sin gebruik gemaak het as Cicero, en onderneem 'n statistiese analise van neweskikkende en onderskikkende koppelings in 'n geselekteerde korpus tekste. Die analise gee 'n betroubare aanduiding van die graad van kohesie in die korpus.

About this research paper

What this paper is about

Why it matters

OpenAlex reports 2 citations for this work. Citation counts describe recorded attention and do not establish research quality.

Key contribution

A contribution statement is not available in the OpenAlex record.

Method / approach

Method details are not available in the OpenAlex metadata.

Main findings

Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.

Limitations

Limitations are not available in the OpenAlex metadata.

Applications

Application details are not available in the OpenAlex metadata.

Available abstract

Hierdie artikel bespreek antieke en moderne begrippe oor tekstuele koherensie en kohesie in Latyn. Verskeie menings oor die graad van kohesie in die briewe van Cicero, vergeleke met dié van Seneca en Plinius, word gegee. Die artikel toon aan dat Seneca en in 'n mindere mate Plinius, meer van asindeton binne die sin gebruik gemaak het as Cicero, en onderneem 'n statistiese analise van neweskikkende en onderskikkende koppelings in 'n geselekteerde korpus tekste. Die analise gee 'n betroubare aanduiding van die graad van kohesie in die korpus.

Key concepts: Cicero, Theology, Cohesion (chemistry), Philosophy, Humanities, Art, Physics, Classics

Related papers

Back to paper searchBrowse research topicsOriginal source
COHESION IN LATIN — Research Paper | ScholarLens