2013SUNScholar (Stellenbosch University)Open access

The impact of amino acids on growth performance and major volatile compound formation by industrial wine yeast

Alexander McKinnon

Open full text 4 citations

Abstract

Die stikstof samestelling van druiwemos is hoogs veranderlik en impakteer op die kerngesondheid van die fermenterende gis populasie asook die produksie van aroma-en geurverbindings in wyn.Onvoldoende assimileerbare stikstof (ook genoem "yeast assimilable nitrogen" (YAN)), wat meestal bestaan uit aminosure en ammonium, kan aanleiding gee tot steek-of slepende fermentasies, asook die vorming van ongewensde verbindings soos H 2 S. Dit is alombekend dat die totale konsentrasie van YAN en dan ook die spesifieke aminosuur samestelling 'n noemenswaardige impak op die finale aroma en smaak van wyn het.Die invloed van individuele am inosure en spesifieke aminosuur samestellings op die fermentasie kinetika, asook die produksie van verbindings met 'n impak op die wyn aroma en smaak, word egter nie deeglik verstaan nie.Die eerste doelwit van die studie was om twee industriële gisrasse te gebruik om die effek van enkel aminosure op die groei-kinetika en produksie van die vername vlugtige verbindings onder wynmaak toestande te bepaal.Kunsmatige, gedefinieerde druiwermosmedium is gebruik om wynmaak toestande te simuleer en ook herhaalbaarheid en manipulering van die aanvanklike samestelling van die medium te verseker.Die studie het vorige tendense wat opgemerk is in die evaluasie van laboratorium rasse onder soortgelyke toestande bevestig.Die doeltreffendheid waarmee aminosure oor die algemeen gebruik word as stikstofbron, asook die produksie van die vernaamste vlugtige verbindings wat gekoppel is aan hulle teenwoordigheid, het 'n vergelykbare patroon vir beide rasse gevolg.Die sekondêre metaboliete butanol, propanol, asetaat en etiel-asetaat is egter wel in verskillende eindkonsentrasies geproduseer deur die verskillende gisrasse.Die vertakte-ketting en aromatiese aminosuur ("branched-chained and aromatic amino acids" (BCAAs)) behandelings het die mees dramatiese effek op die produksie van die vernaamste vlugtige komponente gehad.Ondersoek na die verwantskap tussen die aanvanklike konsentraies van die BCAAs en die finale konsentrasies van dié verbindings het aangedui dat die produksie van hoër alkohole en sure, as gevolg van die afbraak van BCAAs deur S. cerevisiae, met behulp van die aanvanklike konsentrasie van die BCAAs voorspel kon word.Terselfdertyd is gevind dat onder eenvoudige stikstoftoestande, verskeie ander

Open-access reader

About this research paper

What this paper is about

Why it matters

OpenAlex reports 4 citations for this work. Citation counts describe recorded attention and do not establish research quality.

Key contribution

A contribution statement is not available in the OpenAlex record.

Method / approach

Method details are not available in the OpenAlex metadata.

Main findings

Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.

Limitations

Limitations are not available in the OpenAlex metadata.

Applications

Application details are not available in the OpenAlex metadata.

Available abstract

Die stikstof samestelling van druiwemos is hoogs veranderlik en impakteer op die kerngesondheid van die fermenterende gis populasie asook die produksie van aroma-en geurverbindings in wyn.Onvoldoende assimileerbare stikstof (ook genoem "yeast assimilable nitrogen" (YAN)), wat meestal bestaan uit aminosure en ammonium, kan aanleiding gee tot steek-of slepende fermentasies, asook die vorming van ongewensde verbindings soos H 2 S. Dit is alombekend dat die totale konsentrasie van YAN en dan ook die spesifieke aminosuur samestelling 'n noemenswaardige impak op die finale aroma en smaak van wyn het.Die invloed van individuele am inosure en spesifieke aminosuur samestellings op die fermentasie kinetika, asook die produksie van verbindings met 'n impak op die wyn aroma en smaak, word egter nie deeglik verstaan nie.Die eerste doelwit van die studie was om twee industriële gisrasse te gebruik om die effek van enkel aminosure op die groei-kinetika en produksie van die vername vlugtige verbindings onder wynmaak toestande te bepaal.Kunsmatige, gedefinieerde druiwermosmedium is gebruik om wynmaak toestande te simuleer en ook herhaalbaarheid en manipulering van die aanvanklike samestelling van die medium te verseker.Die studie het vorige tendense wat opgemerk is in die evaluasie van laboratorium rasse onder soortgelyke toestande bevestig.Die doeltreffendheid waarmee aminosure oor die algemeen gebruik word as stikstofbron, asook die produksie van die vernaamste vlugtige verbindings wat gekoppel is aan hulle teenwoordigheid, het 'n vergelykbare patroon vir beide rasse gevolg.Die sekondêre metaboliete butanol, propanol, asetaat en etiel-asetaat is egter wel in verskillende eindkonsentrasies geproduseer deur die verskillende gisrasse.Die vertakte-ketting en aromatiese aminosuur ("branched-chained and aromatic amino acids" (BCAAs)) behandelings het die mees dramatiese effek op die produksie van die vernaamste vlugtige komponente gehad.Ondersoek na die verwantskap tussen die aanvanklike konsentraies van die BCAAs en die finale konsentrasies van dié verbindings het aangedui dat die produksie van hoër alkohole en sure, as gevolg van die afbraak van BCAAs deur S. cerevisiae, met behulp van die aanvanklike konsentrasie van die BCAAs voorspel kon word.Terselfdertyd is gevind dat onder eenvoudige stikstoftoestande, verskeie ander

Key concepts: Wine, Yeast, Yeast in winemaking, Chemistry, Food science, Amino acid, Malolactic fermentation, Wine fault

Related papers

Back to paper searchBrowse research topicsOriginal source
The impact of amino acids on growth performance and major volatile compound formation by industrial wine yeast — Research Paper | ScholarLens