The relative importance of species richness and functional diversity for ecosystem functions performed by dung beetles (Coleoptera: Scarabaeidae) in South Africa.
Lavhelesani D. Simba
Abstract
Open-access reader
Lavhelesani D. Simba
Abstract
Open-access reader
Algehele opsommingDie deurlopende en versnellende verlies van biodiversiteit as gevolg van menslike aktiwiteite het beklemtoonde effekte op ekosisteemwerking.In weidingslande, kan veewyding tesame met variasie van grondtekstuur en klimaatsomstandighede beduidende impakte hê op biodiversiteit, deur middel van veranderde habitatsstruktuur.Weidingslande neem groot areas in beslag in die halfdroeë Karoo van Suid-Afrika, en 'n groot deel van hierdie bioom is alreeds versteur deur veeboerdery.Die doel van hierdie studie was om te bepaal hoe verskillende grondgebruike (weidingslande vir vee of beskermde gebiede) en reënval (100 tot 520 mm.jaar-1 in die Nama Karoo en 20 tot 290 mm.jaar-1 in die Vetplant Karoo) die funksioneel-belangrike miskruier diversiteit (d.w.s.spesierykheid, veelheid, funksionele diversiteit en liggaamsgrootte), en hul spesiesamestelling, en die ekosisteemfunksies wat hul uitvoer in the halfdroeë Karoo, beinvloed.Hier ondersoek ek die relatiewe belangrikheid van langtermyn (gemiddelde jaarlikse reënval), mediumtermyn (jaarlikse verskille teenoor die gemiddeld) en korttermyn (onlangse reën) op miskruier spesierykheid, veelheid en spesiesamestelling.Ek het eerstens geassesseer of variasie in grondgebruik, herbivoor aanvullingskoers, plantbedekking, grondtekstuur en reënval miskuier gemeenskappe en funksionele diversiteit affekteer.Miskuier veelheid en funksionele diversiteit het tussen beskermde gebiede (BGe) en veeplase teenstrydige reaksies getoon, waar BGe beduidend hoër miskruier veelheid en laer funksionele diversiteit getoon het.Spesierykheid en liggaamsgrootte was nie deur grondgebruik beïnvloed nie, alhoewel spesierykheid en veelheid toegeneem het tesame met veeaanvullingskoers en reënval.Beste voorspellings vir spesierykheid was volgens Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za vii korttermyn reënval, terwyl die beste voorspellings vir veelheid volgens langtermyn reënval was.Ek het verder geassesseer of variasie in grondgebruik en reënval miskruier gemeenskapsamestelling affekteer.Miskruier spesiesamestelling het gewissel tussen plase en BGe, asook MAP, aanvullingskoers, plantbedekking en reënvalseisoen.Ek het 15 aanwyserspesies geïdentifiseer wat hierdie variasie in miskruier spesiesamestelling verduidelik, wat geassosieer was met veskillende omgewingsveranderlikes.Verdermeer was vier van hierdie spesies geassosieerd met twee omgewingsveranderlikes.Die reaksies van miskruier-spesies teenoor omgewingsveranderlikes was beïnvloed deur funksionele karaktereienskappe, spesifiek voorplantingskapasiteit en verspreidingsvermoë.Daar was hoër voorplantingskapasiteit vir miskruiers in BGe in vergelyking met plase.Beter verspreidingsvermoë was ook geassosieer met BGe, asook die somerreënvalgebiede en hoër plantbedekking.Ek het ook beta-diversiteit oor die reënvalsgradiënt geassesseer, en hierdie analises het getoon dat beta-diversiteit aangedryf word deur genestheid van gemeenskappe, waar die gemeenskappe in droeë gebiede 'n onderafdeling van dié gemeenskappe in natter gebiede is.Hierna het ek die rol van miskruier-gemeenskappe (in terme van spesierykheid, veelheid, liggaamsgrootte en funksionele groepe (rollers of tonnelgrouers)) en die invloed van omgewingsveranderlikes op die ekosisteemfunskies wat hul voorsien, ondersoek.Die koers waarteen mis verwyder was het toegeneem met toenemende spesierykheid vir beide plase en BGe, asook toenemende reënval, waar misverwydering gereageer het op mediumtermyn reënval.Verskillende funksionele groepe was verantwoordelik vir verskillende
A significance statement is not available in the OpenAlex record.
A contribution statement is not available in the OpenAlex record.
Method details are not available in the OpenAlex metadata.
Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.
Limitations are not available in the OpenAlex metadata.
Application details are not available in the OpenAlex metadata.
Algehele opsommingDie deurlopende en versnellende verlies van biodiversiteit as gevolg van menslike aktiwiteite het beklemtoonde effekte op ekosisteemwerking.In weidingslande, kan veewyding tesame met variasie van grondtekstuur en klimaatsomstandighede beduidende impakte hê op biodiversiteit, deur middel van veranderde habitatsstruktuur.Weidingslande neem groot areas in beslag in die halfdroeë Karoo van Suid-Afrika, en 'n groot deel van hierdie bioom is alreeds versteur deur veeboerdery.Die doel van hierdie studie was om te bepaal hoe verskillende grondgebruike (weidingslande vir vee of beskermde gebiede) en reënval (100 tot 520 mm.jaar-1 in die Nama Karoo en 20 tot 290 mm.jaar-1 in die Vetplant Karoo) die funksioneel-belangrike miskruier diversiteit (d.w.s.spesierykheid, veelheid, funksionele diversiteit en liggaamsgrootte), en hul spesiesamestelling, en die ekosisteemfunksies wat hul uitvoer in the halfdroeë Karoo, beinvloed.Hier ondersoek ek die relatiewe belangrikheid van langtermyn (gemiddelde jaarlikse reënval), mediumtermyn (jaarlikse verskille teenoor die gemiddeld) en korttermyn (onlangse reën) op miskruier spesierykheid, veelheid en spesiesamestelling.Ek het eerstens geassesseer of variasie in grondgebruik, herbivoor aanvullingskoers, plantbedekking, grondtekstuur en reënval miskuier gemeenskappe en funksionele diversiteit affekteer.Miskuier veelheid en funksionele diversiteit het tussen beskermde gebiede (BGe) en veeplase teenstrydige reaksies getoon, waar BGe beduidend hoër miskruier veelheid en laer funksionele diversiteit getoon het.Spesierykheid en liggaamsgrootte was nie deur grondgebruik beïnvloed nie, alhoewel spesierykheid en veelheid toegeneem het tesame met veeaanvullingskoers en reënval.Beste voorspellings vir spesierykheid was volgens Stellenbosch University https://scholar.sun.ac.za vii korttermyn reënval, terwyl die beste voorspellings vir veelheid volgens langtermyn reënval was.Ek het verder geassesseer of variasie in grondgebruik en reënval miskruier gemeenskapsamestelling affekteer.Miskruier spesiesamestelling het gewissel tussen plase en BGe, asook MAP, aanvullingskoers, plantbedekking en reënvalseisoen.Ek het 15 aanwyserspesies geïdentifiseer wat hierdie variasie in miskruier spesiesamestelling verduidelik, wat geassosieer was met veskillende omgewingsveranderlikes.Verdermeer was vier van hierdie spesies geassosieerd met twee omgewingsveranderlikes.Die reaksies van miskruier-spesies teenoor omgewingsveranderlikes was beïnvloed deur funksionele karaktereienskappe, spesifiek voorplantingskapasiteit en verspreidingsvermoë.Daar was hoër voorplantingskapasiteit vir miskruiers in BGe in vergelyking met plase.Beter verspreidingsvermoë was ook geassosieer met BGe, asook die somerreënvalgebiede en hoër plantbedekking.Ek het ook beta-diversiteit oor die reënvalsgradiënt geassesseer, en hierdie analises het getoon dat beta-diversiteit aangedryf word deur genestheid van gemeenskappe, waar die gemeenskappe in droeë gebiede 'n onderafdeling van dié gemeenskappe in natter gebiede is.Hierna het ek die rol van miskruier-gemeenskappe (in terme van spesierykheid, veelheid, liggaamsgrootte en funksionele groepe (rollers of tonnelgrouers)) en die invloed van omgewingsveranderlikes op die ekosisteemfunskies wat hul voorsien, ondersoek.Die koers waarteen mis verwyder was het toegeneem met toenemende spesierykheid vir beide plase en BGe, asook toenemende reënval, waar misverwydering gereageer het op mediumtermyn reënval.Verskillende funksionele groepe was verantwoordelik vir verskillende
Key concepts: Scarabaeidae, Dung beetle, Species richness, Scarabaeinae, Ecology, Diversity (politics), Geography, Ecosystem