2009Die KerkbladRequires access

Hoe moet ek as gelowige optree teenoor ... 'n huigelaar? : fokusartikel

Gerrie Labuschagne

Open publisher page 0 citations

Abstract

Mense, ook sogenaamde kerkmense, is geneig om baie negatief te reageer as hulle die woord huigelaar hoor of self gebruik. Dan kry jy uitsprake soos die volgende : Daardie man / vrou is 'n regte huigelaar. 'n Mens kan hom glad nie vertrou nie. Of : Alle politici is skynheilig. Moet niks glo wat hulle se nie. Of: Die kerk is vol huigelaars, en daarom wil ek nie meer kerk toe gaan nie. Al hierdie uitsprake het miskien 'n element van waarheid in, maar die gevaar is dat dit ook die leuen van veralgemening kan bevat. Baie keer is 'n medehuigelaar aan die woord, sonder om dit te erken of te besef.

About this research paper

What this paper is about

Why it matters

A significance statement is not available in the OpenAlex record.

Key contribution

A contribution statement is not available in the OpenAlex record.

Method / approach

Method details are not available in the OpenAlex metadata.

Main findings

Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.

Limitations

Limitations are not available in the OpenAlex metadata.

Applications

Application details are not available in the OpenAlex metadata.

Available abstract

Mense, ook sogenaamde kerkmense, is geneig om baie negatief te reageer as hulle die woord huigelaar hoor of self gebruik. Dan kry jy uitsprake soos die volgende : Daardie man / vrou is 'n regte huigelaar. 'n Mens kan hom glad nie vertrou nie. Of : Alle politici is skynheilig. Moet niks glo wat hulle se nie. Of: Die kerk is vol huigelaars, en daarom wil ek nie meer kerk toe gaan nie. Al hierdie uitsprake het miskien 'n element van waarheid in, maar die gevaar is dat dit ook die leuen van veralgemening kan bevat. Baie keer is 'n medehuigelaar aan die woord, sonder om dit te erken of te besef.

Key concepts: Theology, Art, Philosophy

Back to paper searchBrowse research topicsOriginal source
Hoe moet ek as gelowige optree teenoor ... 'n huigelaar? : fokusartikel — Research Paper | ScholarLens