Renosterveld restoration : the role of competition, herbivory and other disturbances
Donald Midoko‐Iponga
Abstract
Open-access reader
Donald Midoko‐Iponga
Abstract
Open-access reader
spesies gehad nie.Weidingsdruk was laag (20 ha/groot vee eenheid); 'n groter weidingsdruk sou miskien 'n ander uitkoms gehad het.Geen interaksie tussen kompetisie en herbivorie is waargeneem in die bestudeerde plantspesies nie.Dit wil v dus voorkom of kompetisie en weiding die saailinge onafhanklik van mekaar beïnvloed.Die tweede deel van hierdie studie was onderneem om die effek van verskillende behandelings (kontrole, sny, brand en herbisied toediening) op plantspesie vestiging en samestelling te bestudeer asook om bestuurmetodes te toets was deur boere op groot skaal gebruik kan word om Renosterveld te herstel.In 'n vergelyking van verskillende bestuur metodes (kontrole, besnoeiing, brand en herbisied) om eenjarige uitheemse gras te beheer, is gewys dat die behandlings nie betekenisvol van mekaar verskil in hulle effek op spesierykheid nie.Vuur het struikbedekking verminder en totale spesies rykheid en diversitiet verhoog.Die gebruik van 'n herbisied het die probleem van grasindringing opgelos en het ook struikspesiesrykheid verhoog.Die herbisied het nie lang termyn negatiewe effekte op grond kwaliteit gehad nie.Sny het nie gras biomassa verlaag op die ou land nie.Eksperimentele plant van inheemse grasse en struike in die behandelde areas, het lae vestiging tot gevolg gehad.My algemene afleiding is dus dat gras die hervestinging en groei van baie inheemse struikspesies verminder.Ek stel voor dat herbisied gebruik moet word om gras kompetisie te verminder.Nadat herbisied residue in die grond afgebreek is, moet die ou land met inheemse struik en grasspesies, wat in vroeë suksessie stadiums is, beplant word om sodoende totale spesiediversiteit te verhoog en uiteindelik ou bewerkte lande in Weskus Renosterveld te herstel.Boucher, C. 1995.Overview of management of Renosterveld.In: Low, A.B., and Jones, F.E. (editors) The sustainable use and management of Renosterveld remnants in the Cape Floristic Region, pp: 47-50, FCC report 95/4 Botanical society of South Africa.
OpenAlex reports 14 citations for this work. Citation counts describe recorded attention and do not establish research quality.
A contribution statement is not available in the OpenAlex record.
Method details are not available in the OpenAlex metadata.
Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.
Limitations are not available in the OpenAlex metadata.
Application details are not available in the OpenAlex metadata.
spesies gehad nie.Weidingsdruk was laag (20 ha/groot vee eenheid); 'n groter weidingsdruk sou miskien 'n ander uitkoms gehad het.Geen interaksie tussen kompetisie en herbivorie is waargeneem in die bestudeerde plantspesies nie.Dit wil v dus voorkom of kompetisie en weiding die saailinge onafhanklik van mekaar beïnvloed.Die tweede deel van hierdie studie was onderneem om die effek van verskillende behandelings (kontrole, sny, brand en herbisied toediening) op plantspesie vestiging en samestelling te bestudeer asook om bestuurmetodes te toets was deur boere op groot skaal gebruik kan word om Renosterveld te herstel.In 'n vergelyking van verskillende bestuur metodes (kontrole, besnoeiing, brand en herbisied) om eenjarige uitheemse gras te beheer, is gewys dat die behandlings nie betekenisvol van mekaar verskil in hulle effek op spesierykheid nie.Vuur het struikbedekking verminder en totale spesies rykheid en diversitiet verhoog.Die gebruik van 'n herbisied het die probleem van grasindringing opgelos en het ook struikspesiesrykheid verhoog.Die herbisied het nie lang termyn negatiewe effekte op grond kwaliteit gehad nie.Sny het nie gras biomassa verlaag op die ou land nie.Eksperimentele plant van inheemse grasse en struike in die behandelde areas, het lae vestiging tot gevolg gehad.My algemene afleiding is dus dat gras die hervestinging en groei van baie inheemse struikspesies verminder.Ek stel voor dat herbisied gebruik moet word om gras kompetisie te verminder.Nadat herbisied residue in die grond afgebreek is, moet die ou land met inheemse struik en grasspesies, wat in vroeë suksessie stadiums is, beplant word om sodoende totale spesiediversiteit te verhoog en uiteindelik ou bewerkte lande in Weskus Renosterveld te herstel.Boucher, C. 1995.Overview of management of Renosterveld.In: Low, A.B., and Jones, F.E. (editors) The sustainable use and management of Renosterveld remnants in the Cape Floristic Region, pp: 47-50, FCC report 95/4 Botanical society of South Africa.
Key concepts: Herbivore, Competition (biology), Ecology, Biology