2007SUNScholar (Stellenbosch University)Open access

A study of democratic consolidation in South Africa : what progress to date?

Stuart James Kearsey

Open full text 2 citations

Abstract

Bratton and van de Walle (1997) en andere se werk daarna.Dit stel ons in staat om 'n multi-veranderlike raamwerk te ontwikkel, ten einde te evalueer tot watter mate demokrasie in Suid-Afrika ingewortel is, en om die vooruitsigte vir konsolidasie daarom te bepaal.Die kriteria sluit verskillende dimensies van konsolidasie in en gee 'n meer omvattende begrip van die stand van demokratiese konsolidasie in Suid-Afrika.Eerstens, die bestaan van 'n outonome politieke samelewing waardeur demokratiese instelling ge-evalueer word aan die hand van die parlementêre stelsel, die verkiesingsstelsel, verkiesings, die stand van die politieke partye in Suid-Afrika en die bestaan van 'n regskultuur wat die grondwetlike orde ondersteun.Tweedens , die bestaan van 'n ekonieme samelewing in Suid-Afrika word ge-evalueer in terme van die stand van die ekonomie en die ekonomiese beleid wat die regerende party volg om ekonomiese groei te skep.Die studie ondersoek sosio-ekonomiese gebreke, soos, inkomste ongelykhede, armoede, werkloosheid, en meetbare oplossings wat ontwerp is om probleme op te los, asook die doelbewuste skepping van beleide soos die onwikkkeling van 'n swart middelklas deur swart bemagtiging, en die uitwissing van die gaping tussen ryk en arm.Laastens, die sosiale faktore, met die klem op ras en die belang daarvan in die huidige v continued support and guidance in helping me bring this project to completion has been invaluable.It was an honour to work with you.Secondly, I would like to thank my parents for the interest they have shown in this study and their constant support throughout the year.Your faith in my abilities has enabled me to succeed.I only hope you are as proud of this effort as what I am.Lastly, I would like to thank my close friends for sticking through this project with me.

Open-access reader

About this research paper

What this paper is about

Why it matters

OpenAlex reports 2 citations for this work. Citation counts describe recorded attention and do not establish research quality.

Key contribution

A contribution statement is not available in the OpenAlex record.

Method / approach

Method details are not available in the OpenAlex metadata.

Main findings

Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.

Limitations

Limitations are not available in the OpenAlex metadata.

Applications

Application details are not available in the OpenAlex metadata.

Available abstract

Bratton and van de Walle (1997) en andere se werk daarna.Dit stel ons in staat om 'n multi-veranderlike raamwerk te ontwikkel, ten einde te evalueer tot watter mate demokrasie in Suid-Afrika ingewortel is, en om die vooruitsigte vir konsolidasie daarom te bepaal.Die kriteria sluit verskillende dimensies van konsolidasie in en gee 'n meer omvattende begrip van die stand van demokratiese konsolidasie in Suid-Afrika.Eerstens, die bestaan van 'n outonome politieke samelewing waardeur demokratiese instelling ge-evalueer word aan die hand van die parlementêre stelsel, die verkiesingsstelsel, verkiesings, die stand van die politieke partye in Suid-Afrika en die bestaan van 'n regskultuur wat die grondwetlike orde ondersteun.Tweedens , die bestaan van 'n ekonieme samelewing in Suid-Afrika word ge-evalueer in terme van die stand van die ekonomie en die ekonomiese beleid wat die regerende party volg om ekonomiese groei te skep.Die studie ondersoek sosio-ekonomiese gebreke, soos, inkomste ongelykhede, armoede, werkloosheid, en meetbare oplossings wat ontwerp is om probleme op te los, asook die doelbewuste skepping van beleide soos die onwikkkeling van 'n swart middelklas deur swart bemagtiging, en die uitwissing van die gaping tussen ryk en arm.Laastens, die sosiale faktore, met die klem op ras en die belang daarvan in die huidige v continued support and guidance in helping me bring this project to completion has been invaluable.It was an honour to work with you.Secondly, I would like to thank my parents for the interest they have shown in this study and their constant support throughout the year.Your faith in my abilities has enabled me to succeed.I only hope you are as proud of this effort as what I am.Lastly, I would like to thank my close friends for sticking through this project with me.

Key concepts: Democracy, Democratic consolidation, Consolidation (business), Authoritarianism, Politics, Political science, Democratization, Political economy

Related papers

Back to paper searchBrowse research topicsOriginal source
A study of democratic consolidation in South Africa : what progress to date? — Research Paper | ScholarLens