2010Journal of Family Ecology and Consumer Sciences / Tydskrif vir Gesinsekologie en VerbruikerswetenskappeOpen access

Impact of maize storage on rural household food security in Northern Kwazulu-Natal

JM Thamaga-Chitja, S.D. Hendriks, GF Ortmann, Manfred S. Green

Open full text 78 citations

Abstract

Die bevindinge van 'n studie wat die invloed van die effektiwiteit van die berging van mielies (tydsduur van berging en verliese) op huishoudelike voedselsekuriteit in 134 landelike huishoudings in noordelike Kwa-Zulu-Natal (1999) ondersoek het, word gerapporteer.Die huishoudings wat in die steekproef opgeneem is, is uit drie distrikskleinboere organisasies getrek.Onderhoude is gevoer aan die hand van 'n semi gestruktureerde vraelys.Mielie bergingsmetodes is verder ondersoek in fokus groep besprekings.Die bevindinge dui daarop dat berging van mielies oneffektief is en dat dit nie die huishouding se voedselsekuriteit betekenisvol verbeter het nie.Aanbevelings sluit in opleiding betreffende die berging van mielies, verbeteringe aan die populêre nqolobane, die gebruik van meer doeltreffende plaagdoders en ook dat boere geld bymekaar sit om metaal tenks aan te skaf vir beter gesamentlike berging van mielies.

Open-access reader

About this research paper

What this paper is about

Why it matters

OpenAlex reports 78 citations for this work. Citation counts describe recorded attention and do not establish research quality.

Key contribution

A contribution statement is not available in the OpenAlex record.

Method / approach

Method details are not available in the OpenAlex metadata.

Main findings

Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.

Limitations

Limitations are not available in the OpenAlex metadata.

Applications

Application details are not available in the OpenAlex metadata.

Available abstract

Die bevindinge van 'n studie wat die invloed van die effektiwiteit van die berging van mielies (tydsduur van berging en verliese) op huishoudelike voedselsekuriteit in 134 landelike huishoudings in noordelike Kwa-Zulu-Natal (1999) ondersoek het, word gerapporteer.Die huishoudings wat in die steekproef opgeneem is, is uit drie distrikskleinboere organisasies getrek.Onderhoude is gevoer aan die hand van 'n semi gestruktureerde vraelys.Mielie bergingsmetodes is verder ondersoek in fokus groep besprekings.Die bevindinge dui daarop dat berging van mielies oneffektief is en dat dit nie die huishouding se voedselsekuriteit betekenisvol verbeter het nie.Aanbevelings sluit in opleiding betreffende die berging van mielies, verbeteringe aan die populêre nqolobane, die gebruik van meer doeltreffende plaagdoders en ook dat boere geld bymekaar sit om metaal tenks aan te skaf vir beter gesamentlike berging van mielies.

Key concepts: Art, Theology, Zulu, Humanities, Philosophy, Linguistics

Related papers

Back to paper searchBrowse research topicsOriginal source
Impact of maize storage on rural household food security in Northern Kwazulu-Natal — Research Paper | ScholarLens