Investigating the tensile creep of steel fibre reinforced concrete
Mouton Cj
Abstract
Open-access reader
Mouton Cj
Abstract
Open-access reader
Die navorsing in beton het gevorder tot so 'n mate dat dit nou al moontlik is om staal vesels by die beton te voeg sodat dit beton se duursaamheid en duktiliteit te verbeter.Dit het gelei tot 'n groep in Europa, FIB, wat dit moontlik gemaak het om Staal Vesel Beton (SVB) strukture te ontwerp.Hulle het gevind dat dit moontlik is vir SVB balke om in statiese ewewig te wees tydens buiging.Die tyd afhanklike gedrag van SVB is egter nog nie deeglik ondersoek nie en benodig dus verdure ondersoek.Wanneer 'n balk in buiging aanskou word kan twee hoof spanningzones identifiseer word, 'n druk zone en 'n trek zone, waarvan die trek zone van die grootste belang is.Hierdie studie gaan verslag lewer oor die ondersoek van tyd-afhanklike trekgedrag van SVB om te bepaal hoe dit verskil van konvensionele beton.Die beton was spesifiek ontwerp om vervormingsversagtende gedrag te wat maak dat die materiaal eienskappe van SVB ten volle ondersoek kan word.Faktore soos krimp en die trekkruip van SVB was van die grootste belang en 'n eksperimentele toets opstelling was ontwerp om die trekkruip van beton op 'n eenvoudige en effektiewe manier te toets.Daar was vergelykings getref tussen die trekkruip gedrag van konvensionele beton en SVP en groot klem was geplaas op die verskil tussen SVB monsters voor en na die monsters gekraak het om te bepaal wat die invloed was van staalvesels wat uittrek.Die byvoeging van staalvesels het beduidend die kruip en trekkruip van beton verminder.Daar was alhoewel gevind dat die verplasing van die uittrek van staalvesels heeltemal die trekkruip verplasings van SVB oorskadu het.Dit was nodig om te sien watse effek dit op die verplasing van SVB balke in buiging sal hê.Viskoelastiese gedrag deur Maxwell kettings was gebruik om die gedrag van trekkruip, soos gevind deur die toetse, te modelleer en die parameters van hierdie modelle was verder gebruik vir analises.Eindige Element Analises was gedoen op SVB balke in buiging om die trekkruip gedrag tot op 30 jaar te simuleer op die verskil tussen die defleksies by midspan tussen ongekraakte en vooraf gekraakte balke te vind.Die analises het gewys dat die defleksies van die vooraf gekraakte balke nie voldoen het aan die vereistes van die Diensbaarheid limiete nie, wat in ag geneem moet word wanneer SVB balke ontwerp word.
OpenAlex reports 2 citations for this work. Citation counts describe recorded attention and do not establish research quality.
A contribution statement is not available in the OpenAlex record.
Method details are not available in the OpenAlex metadata.
Findings are not separately available in the OpenAlex metadata.
Limitations are not available in the OpenAlex metadata.
Application details are not available in the OpenAlex metadata.
Die navorsing in beton het gevorder tot so 'n mate dat dit nou al moontlik is om staal vesels by die beton te voeg sodat dit beton se duursaamheid en duktiliteit te verbeter.Dit het gelei tot 'n groep in Europa, FIB, wat dit moontlik gemaak het om Staal Vesel Beton (SVB) strukture te ontwerp.Hulle het gevind dat dit moontlik is vir SVB balke om in statiese ewewig te wees tydens buiging.Die tyd afhanklike gedrag van SVB is egter nog nie deeglik ondersoek nie en benodig dus verdure ondersoek.Wanneer 'n balk in buiging aanskou word kan twee hoof spanningzones identifiseer word, 'n druk zone en 'n trek zone, waarvan die trek zone van die grootste belang is.Hierdie studie gaan verslag lewer oor die ondersoek van tyd-afhanklike trekgedrag van SVB om te bepaal hoe dit verskil van konvensionele beton.Die beton was spesifiek ontwerp om vervormingsversagtende gedrag te wat maak dat die materiaal eienskappe van SVB ten volle ondersoek kan word.Faktore soos krimp en die trekkruip van SVB was van die grootste belang en 'n eksperimentele toets opstelling was ontwerp om die trekkruip van beton op 'n eenvoudige en effektiewe manier te toets.Daar was vergelykings getref tussen die trekkruip gedrag van konvensionele beton en SVP en groot klem was geplaas op die verskil tussen SVB monsters voor en na die monsters gekraak het om te bepaal wat die invloed was van staalvesels wat uittrek.Die byvoeging van staalvesels het beduidend die kruip en trekkruip van beton verminder.Daar was alhoewel gevind dat die verplasing van die uittrek van staalvesels heeltemal die trekkruip verplasings van SVB oorskadu het.Dit was nodig om te sien watse effek dit op die verplasing van SVB balke in buiging sal hê.Viskoelastiese gedrag deur Maxwell kettings was gebruik om die gedrag van trekkruip, soos gevind deur die toetse, te modelleer en die parameters van hierdie modelle was verder gebruik vir analises.Eindige Element Analises was gedoen op SVB balke in buiging om die trekkruip gedrag tot op 30 jaar te simuleer op die verskil tussen die defleksies by midspan tussen ongekraakte en vooraf gekraakte balke te vind.Die analises het gewys dat die defleksies van die vooraf gekraakte balke nie voldoen het aan die vereistes van die Diensbaarheid limiete nie, wat in ag geneem moet word wanneer SVB balke ontwerp word.
Key concepts: Creep, Materials science, Ultimate tensile strength, Composite material, Structural engineering, Forensic engineering, Engineering